Die Jordaan bundel

R 330

Product Code: 978-1-920429-27-0 

Jourdan/Jordaan-familieregister
Van Cabrieres D' tot Cabo de Bonne Esperance

In hierdie bundel word Die Jordaan familieregister gekombineer met Martinus Jordaan se doktorale proefskrif oor die geskiedenis van die Jordaan familie in Suid-Afrika (Van Cabrieres D'Aigues tot Cab de Bonne Esperance). Meer besonderhede kan oor elk van hierdie eboeke verkry word deur op hul onderskeie skakels hierbo te kliek.

Formaat: 2 PDF Aflaaibare lêers (±16mb)
Bladsye : 1615 + 333 (in Afrikaans )
ISBN : 978-1-920429-27-0


Jourdan/Jordaan-familieregister
Van Cabrieres D' tot Cabo de Bonne Esperance

This bundle combines Die Jordaan familieregister with Martinus Jordaan's doctoral thesis on the history of the Jordaan family in South Africa (Van Cabrieres D'Aigues tot Cab de Bonne Esperance). More details are available on each of the ebooks  by clicking on the respective links above.


Format: 2 Downloadable PDF files (±16mb)
Pages : 1615 +333 ( in Afrikaans )
ISBN : 978-1-920429-27-0