Die Jordaanfamilie - 'n historiese ontleding van hul genealogie en die vestiging van 'n toerismeroete

R 140

Product Code: 978-1-920429-26-3

Die Jordaanfamilie: 'n Historiese ontleding van hul genealogie en die vestiging van 'n toerismeroete
(ook bekend as: "Van Cabrieres D'Aigues tot Cap de Bonne Esperance")


Hierdie publikasie bevat die doktorale proefskrif van Marthinus Jordaan oor die genelaogie van die Jordaanfamilie en ook oor die vestiging van 'n toerismeroete. Jordaan voer aan dat die lede van die Jordaanfamilie vir te lank in die Suid-Afrikaanse Hugenote geskiedenis verontagsaam word. Hy poog dan ook om in hierdie proefskrif hierdie tekortkoming reg te stel.

Hierdie eboek behoort saamgelees te word met die familieregister wat hier te besigtig is.  Die twee eboeke is ook as 'n bundel beskikbaar.


Formaat: PDF Aflaaibare lêer (±3mb)
Bladsye : 333 (in Afrikaans )
ISBN : 978-1-920429-26-3


Die Jordaanfamilie: 'n Historiese ontleding van hul genealogie en die vestiging van 'n toerismeroete
(The family Jordaan: a historical analysis of their genealogy and the  creation of a tourism route)
also known as: "Van Cabrieres D'Aigues tot Cap de Bonne Esperance"

This publication contains Marthinus Jordaan's doctoral thesis which analyses the genealogy of the Jordaan family in south Africa and the creation of a tourism route. Jordaan contends that the role of the Jordaan family in the history of the South African Huguenots has for too long been dismissed. in his thesis he sets out to correct this injustice.

This ebook ought to be viewed in conjunction with the Jordaan family register which is available here. The two ebooks are also available as a bundle.

Format: Downloadable PDF file(±3mb)
Pages : 333 ( in Afrikaans )
ISBN : 978-1-920429-26-3