Die Sieketroosters in Suid-Afrika

Au$ 11.71

Product Code: 978-1-920091-99-6

Hierdie gesogde boek beskryf die rol wat die sieketroosters in Suid-Afrika gespeel het, in detail vir die periode 1652-1866.

Die Sieketroosters het aanvanklik as "geestelike hulpleraars" na die suidepunt van Afrika gekom, maar het later 'n baie breëre funksie verrig.  In hierdie boek skyn Claasen die soeklig op die omvattende arbeid wat die sieketroosters verrig het. Hul baanbrekersbydrae ten opsigte van erediendste, siele- en siekesorg en sending en onderwys word duidelik na vore gebring, maar Claasen bring ook hul rol in die breëre sosiale gebied na vore. Die leser word ook daarop gewys dat baie van hierdie sieketroosters ook die stamvaders is van vele van die bekende families in Suid-Afrika.

Die waardevolle arbeid van 52 van hierdie sieketroosters oor 'n tydperk van meer as 2 eeue word indringend ondersoek.

Die inhoudsopgawe asook die inleiding van die boek kan hier afgelaai word.

'n Aantal fotos/tekeninge is ook ingesluit

Formaat: PDF van ± 201mb
Bladsye : 335 bladsye. Afrikaans


Die sieketroosters in Suid-Afrika: 1652-1866

This sought-after book by JP Claasen details the valuable contribution made between 1652 and 1866 by the “sieketroosters” (“comforters”) – men sent to South Africa as assistant ministers to care and provide comfort to the ill.

While their primary task was the care of the ill, these men contributed to the development of the society on many fronts. Claasen shines the spotlight on their work in the religious sphere (inter alia on their work w.r.t worship services, pastoral care and mission) as well as in the educational and mission fields and broader society as a whole. These “comforters” were also the progenitors of a number of the well-known families in South Africa. The activities of some 52 of these special men are discussed in the book.

A number of photos are included as well.

The table of contents as well as the introduction can be downloaded here.

Format: PDF of ± 201mb
Pages : 335 pages. Afrikaans