Search for:
Welcome Guest
[Login | Register]
Shopping Basket
Your basket is empty.
0Items in cart:
R0Total:
 
Currency
 
            Share us!

Share |
 
Church History & Related

Products in: / Church History & Related

Image Description Price  
EDENBURG 1863-1963 EDENBURG 1863-1963
MCE van Schoor's "Edenburg 1863-1963" (in Afrikaans) investigates the history of the Edenburg district, the Dutch Reformed Church and the development of the area in terms of education and agriculture. A range of lists are also included in the book:   Ministers of the DRC 1866-1962 Church council members 1862-1962 Missionaries 1909-1962 Cashiers and church secretaries 1863-1962 Sextons 1864-1962 Superintendents of the DRC Sunday School 1867-1962 Government appointed school principals 1864-1879 Ladies Institute 1880-1882 Edenburg High school (Hoërskool Edenburg) 1883-1963 School council secretaries 1905-1962. Members of the Town Council 1876-1890 Mayors and members of the Municipality 1891-1963 Secretaries of the Town Council 1876-1883 Town Clerks 1891-1962 Magistrates of the Distrtict 1897-1962 Members of Parliament: District Boven-Rietrivier 1857-1900 Member of the Legislative assembly of the ORC parliament 1907-1910 MP's Union Parliament 1910-1962 MP, Parliament of the Republic 1961- Members of the Provincial council of the OFS 1910-1962 Presidents of the Edenburg Agricultural society, 1907-1962 Chairpersons of the Farmers Union (Boere-unie), Presidents of the Women's Agricultural Union (V.L.U.), 1929-1961 Presidents O.V.V., 1908-1962 Commandants of the Edenburg commando, 1916-1963 A detailed account of the history of the district is also included in the book. Some of the sections include:   The pre-history and founding of Edenburg (15 pages) The history of the DRC of Edenburg (34 pages) The development of education in Edenburg (22 pages) The history of the town Edenburg (30 pages) Another interesting section decribes the development of agriculture in the area (14 pages). Several prefaces - by the Mayor, the DRC minister, the school principal and the chairperson of the agricultural society - as well as a number of photos are also included. Format: PDF. Can be provided either on Cd or as a downloadable PDF file …
R110
Buy More
Eeu van Genade: NGKerk Molteno 1881-1981 Eeu van Genade: NGKerk Molteno 1881-1981
Johannes Meintjes se 1981 boek bied 'n uiters interessante kykie in die geskiedenis van die NG Kerk in Molteno vanaf 1881 tot 1981. Meintjes - een van SA se mees bekende kunstenaars - was ook ‘n biograaf en historikus van faam, en hierdie boek bied nog ‘n voorbeeld van die detail waarmee hy sy boeke nagevors en geskryf het.     Die boek bevat die volgende afdelings::   1.  Hoe Molteno ontstaan het 2.  Molteno en Sterkstroom 3.  Die gemeente Molteno-Sterkstroom 4.  Ds JF Marais in die tydperk 1885-1891 5.  Die gemeente Molteno 6.  Ds DJ Le Roux Marchand 7.  Ds AJ Pepler      - Vanaf oorlogstyd tot vredestyd      - Die nuwe Kerk      - Ds Pepler se Skool – het vrije gimnasium      - Algemene kerksake in Ds Pepler se tyd      - Ds Pepler se laaste jare in Molteno 8.  Die koms van Ds JF Botha 9.  Die koms van Ds Els 10. Die dienstyd van Ds DPM Beukes 11. Ds Pieter Combrink 12. Ds J Claassen 13. Ds JE Terblanché 14. Die koms van Ds WJ Lubbe 15. Ds JNW de Jager 16. Die termyn van Ds GDJ Potgieter 17. Ds Samuel Murray 18. Molteno verwelkom Ds JPM Stapelberg Meer as 40 fotos is ook in die boek opgeneem. Van spesiale belang is die fotos van die onderskeie dominees wat in die 100-jaar periode onder oorsig, in die gemeende gedien het. Verskeie fotos van die kerkrade in daardie tydperk, asook gebeure in en om die kerk, word ook ingesluit (huwelike, geloofsbelydenisse, inwyding van die nuwe orrel edm.)   Die fotos is as volg getitel:   1.  Molteno 1903   2.  Ou NG Kerk, Molteno   3.  Ds JF Marais   4.  Ds AJ Pepler   5.  Boerekrygsgevangenes te Molteno   6.  ‘n Vroeë huwelik   7.  ‘n Kerkraadsportret uit die tyd van Ds Pepler   8.  Hoeksteenleging vna die huidige kerk – 12 mei 1905   9.  Toring van di NG Kerk molteno in aanbou   10. NG Kerk Molteno by voltooiing   11. Eerste groep lidmate wat in 1907 voorgestel is in die nuwe kerk   12. Knothe Scholars   13.  Het Vrije Gimnasium   14. NG Kerk Molteno, voorstelling van lidmate ongeveer 1916-1917   15. ’n Familieportret uit die vroeë jare   16. NG Kerk van Molteno   17. NG Kerk van Molteno – interieur, met gasbeligting – voor 1924   18. Ds AJ Pepler verlaat Molteno   19. Ds JF Botha   20. NG Pastorie Molteno   21. NG Kerk Molteno – kerkraad 1935   22. Ds PJJS Els   23. NG Kerk Molteno – kerkraad 1936   24. NG Kerk Molteno – kerkraad 1941   25. Ds DPM Beukes   26. NG Kerk Molteno – kerkraad 1941   27. Die kerk na staaltraliewerk daar rondom aangebring is   28. Ds P Combrink   29. NG Kerk Molteno – kerkraad 1948   30. Ds J Claassen   31. NG Kerk Molteno – kerkraad 1949   32. Morewag Hostel   33. Ds JE Terblanché   34. NG Kerk Molteno – kerkraad 1955   35. Orrelkommissie   36. Lede van die NG Kerkkoor   37. NG Kerksaal   38. Ds WJ Lubbe   39. Ds JNW de Jager   40. Ds GDJ Potgieter   41. Ds S murray   42. Ds JPM Stapelberg   43. NG Kerk Molteno – kerkraad 1980   …
R120
Buy More
Nagelatene Leerredenen Nagelatene Leerredenen
Nagelatene Leerredenen is 'n herdenkingsboek met dertig preke van Ds WA du Toit.  Ds du Toit, eertydse leraar van die NG gemeente Dewetsdorp, is op 23 Februarie 1857 in Montagu in die destydse Kaapkolonie gebore. Tydens die herlewingsveldtog van Dr Hofmeyr, word Du Toit bekeer. Hy studeer aan die Teologiese Seminarie in Stellenbosch. Ds du Toit word op 17 November 1884 na Dewetsdorp beroep en word aldaar bevestig op 7 Februarie 1885. In Mei van dieselfde jaar tree hy ook daar in die huwelik met Anna Elizabeth de Wet. Ten spyte van verskeie beroepe (o.a. na Steynsburg, Edenburg en Ladybrand ) het hy tot sy afsterwe in Dewetsdorp gearbei. Op 17 Augustus 1898 ontvang sy gemeente die tyding dat hy - saam met sy eggenote en hul jong dogter - die vorige aand in 'n treinongeluk naby die Laingsburgstasie omgekom het.  Die dorp en tewens die Vrystaat word in rou gedompel en huldeblyke stroom van oral in. In 1899 gee die Kerkraad hierdie pragboek uit met 30 van Ds du Toit se preke - die lys van preke kan hier gevind word     266 Bladsye, Afrikaans/Nederlands…
R110
Buy More
Windhoek: Van Plaaswyk tot Stadsgemeente Windhoek: Van Plaaswyk tot Stadsgemeente
“Windhoek: Van Plaaswyk tot Stadsgemeente”  geskryf deur Dr MM Nieuwoudt, is die gedenkuitgawe van die NG Gemeente Windhoek met sy vyftigjarige Jubileumviering.   Die  voorwoord en inhoudsopgawe is te siene by: http://www.cdbooks-r-us.com/supportdocs/windhoek-intro.pdf   Die volgende word in hierdie oulike boekie gedek:   1. Die stad Windhoek 2. Ons Lidmate in Suidwes-Afrika 3. Windhoek amper... en toe tog deel van 'n gemeente 4. Schaaprivierwyk word Windhoekwyk 5. Windhoek die pastorie-sentrum van Gibeon 6. Die Na-oorlogse Windhoek op weg na 'n selfstandige gemeente 7. Windhoek - 'n plattelandse gemeente 8. Geseënde groei bring baie afstigtings 9. Huisvesting vir die leraars en eredienste 10. Die geestelike bediening en die gemeente in aksie 11. 'n Gemeente op weg 12. Ons leraars in diens 13. Bewaar die erns asseblief 'n Aantal fotos is ook ingesluit: van dominees, kerkrade, kerkgebou edm. Van die vanne wat in die fotos voorkom is Pretorius, Lofty-Eaton, Potgieter, Van Solms, Steenkamp, Strauss, ens.   175 bladsye. Afrikaans …
R110
Buy More
Genadendal Genadendal
Genadendal is the location of the first Mission station in South Africa. This interesting 45-page booklet, issued in 1893, details not only the trials and tribulations of the early missionaries, but also their successes. The booklet covers the period from the earliest work by George Schmidt up to the end of 1805, when approximately 1100 people resided at Genadendal. The booklet is structured into 7 Chapters: Allereerst begin van Genadendal (first beginning at Genadendal) Hernieuwde begin van Genadendal (Renewed beginning at Genadendal) Eerste bouwsteenen van Genadendal (First buildingblocks of Genadendal) Genadendal in gevaar en nood  (Genadendal in danger and need) Genadendal onder Engelsch bestier (Genadendal under British management) Kerkbouw en Krankheid te Genadendal (Church-building and Illness at Genadendal) Goede en zware dagen te Genadendal (Good and bad days at Genadendal) The introduction to this book can be viewed here.   (This booklet is a digital product. A CD-version, which also includes a 146Mb image version of the book, is available at no extra cost, save for postage.) 45 pages. Dutch.…
R70
Buy More
Die Kerk van Stellenbosch 1686-1963 Die Kerk van Stellenbosch 1686-1963
Die NG Moedergemeente Stellenbosch se Genootskap vir die Kerkversameling is op 21 Julie 1999 gestig met o.a. die doel om die  dokumente van die Gemeente te bewaar en te ontsluit. Die oudste en broosste dokumente is skandeer en daarna transkribeer en op CD vasgelê. 'Die Kerk van Stellenbosch 1686-1963'  is nou beskikbaar as  PALMKRONIEKE No 2. Bykans ’n halfeeu nadat Die Kerk van Stellenbosch verskyn het, is dit steeds ’n waardevolle bron van inligting oor die vroeë geskiedenis van die kerk en die dorp.  Dit bly die gesaghebbendste publikasie oor die gemeentelike vaste eiendomme in die historiese kern van Stellenbosch. Ongelukkig is dit reeds geruime tyd uit druk en gevolglik was dit grotendeels ontoeganklik vir die algemene publiek. Hierdie heruitgawe, in beide digitale beeld en digitale teks, is derhalwe bedoel om ’n waardevolle bron oor geskiedenis van die Gemeente van Stellenbosch (tans bekend as die N G Moedergemeente) te herontsluit. Hopelik sal dit bydra tot ’n groter belangstelling in die gemeente en sy kerkgeboue se geskiedenis, veral met die oog op die 50ste herdenking van die verskyning van die boek en die 150ste herdenking van die herinwyding van die Moederkerk in sy huidige gedaante, wat beide in 2013 sal plaasvind. The 'Genootskap vir die Kerkversameling' of the DRC Moedergemeente Stellenbosch was formed on 21 July 1999 i.a. to preserve and make available the congregation's historical documents. The oldest documents and those most likely to be damaged were scanned, transcribed and captured on CD. 'Die Kerk van Stellenbosch 1686-1963'   is now available on CD as  PALMKRONIEKE No 2 Almost half a century after its publication,  'Die Kerk van Stellenbosch' remains a valuable resource on the both the early history of the church and that of the town itself. It is certainly the authoritative publication on the congregational holdings and the history of the town centre. Unfortunately the book has been out of print for quite some time and has thus not been accessible  to the general public. This digital reprint (both in image and text format) has as its primary objective the unlocking of the this valuable information, and it is hoped that it will contribute to a growing interest in the congregation and its buildings.…
R125
Buy More
Kerk op die Wit Hooglande Kerk op die Wit Hooglande
Prof Victor d'Assonville se pragboek beskryf die wel en weë van die Gereformeerde Kerk se gemeentes in Kenia. Die agtergrond tot die 'Groot Trek na Kenia' word gegee asook die groei en uiteindelike tot niet gaan van die gemeentes oor 'n tydperk van meer as 'n half-eeu. Genealogies gesproke lê die belangrikheid van hierdie boek in die 2 stelle doopregisters wat in die boek ingesluit is - vir die twee gemeentes Eldoret en Skeurvallei, met sowat 350 doopinskrywings wat die periode 1909-1962 dek. Die registers gee die dopelinge se geboortedatum, doopdatum en -plek, ouers se volle name asook die dominee wat die doop waargeneem het. Die Inhoudsopgawe en voorwoord kan hier afgelaai word, maar opsommenderwys is die boek in die volgende 25 hoofstukke gedeel: 1. Die laaste dag 2. Afrikaners se laaste ossewatrek 3. Die 'Groot Trek' na Kenia 4. Pioniers roep na die kerk 5. Die gemeente word gestig 6. Bitter teleurstellings 7. Die ongelooflike Du Toit trek 8. Dominee speel wegkruipertjie 9. Die Eerste Wereldoorlog 10. Die 'Karapara' - skip van vreugde 11. Middernag met 'n lantern langs die pad 12. Herderloosheid en treurige berigte 13. Verstrooides in die oerwoude van Zaire 14. 'n Eerste predikant 15. Die predikant-pionier 16. Heimweë na wonderlike tye 17. Eensaamheid en oorlog 18. Van Potchefstroom na Eldoret per motor 19. Onder bedreiging van die Mau-Mau 20. Die vlam brand steeds sterk 21. So onthou ons hulle 22. Dit loop af, maar bediening gaan deur 23. Totsiens en vaarwel 24. Doopregister Eldoret 25. Doopregister Skeurvallei 128 Bladsye, Afrikaans…
R120
Buy More
Die Gereformeerde Kerk, Potchefstroom 1863-1988 Die Gereformeerde Kerk, Potchefstroom 1863-1988
Die Gereformeerde Kerk in Potchefstroom het in 1988 sy 125e herdenking gevier, en as deel van die feesvieringe is hierdie pragboek uitgegee, waarin nie net die geskiedenis van die kerk nie, maar ook die persoonlikhede binne en die gebeure in en om die kerk weergegee word. Daar is 'n groot aantal uitsonderlike fotos, o.a. van kerkrade, katkisasieklasse edm. Natuurlik ook oorsigte van die bedieningsjare van die onderskeie dominees wat in die gemeente gedien het. Die boek bevat die volgende  hoofstukke:   Voorwoord - dr. C. F. C. Coetzee     Redaksioneel      Belangrike datums in ons kerk se geskiedenis     Grepe uit die geskiedenis - dr. I. L. J. van Vuuren     Sendingwerk - prof. J. van der Elst      75-jarige feesviering       Feesnaweek: 29 April - 1 Mei 1988 - dr. I. L. J. van Vuuren      Die eerste kerkgebou - die Ou Kerkie - dr. I. L. J. van Vuuren     P. J. W. Schutte 1805 - 1873 - dr. I. L. J. van Vuuren      Dr. J. D. du Toit 1903 - 1911 - prof. V. E. d'Assonville     Ds. J. V. Coetzee 1891 - 1952 - dr. I. L. J. van Vuuren        'n Stem uit die gryse verlede - prof. P. W. Buys         Herinneringe uit die jare 1953 - 1966 - prof. P. W. Buys        Sewe oorvloedige jare - ds. F. J. Labuschagne           Die jare 1982 - 1988 - dr. C. F. C. Coetzee         Met die ossewa dorp toe vir Nagmaal - Chris Schutte      Herinneringe uit die jare veertig - Flippie Snyman      JV Gideon se eerste skredes - Flippie Snyman     Herinneringe - dr. Jan Schutte     Herinneringe van 'n student uit die jare twintig - ds. J. F. du Plooy     Herinneringe aan ds. J. V. Coetzee - Chris Schutte     'n Skriba onthou - Pieter Kilian        Enkele herinneringe - Sus van der Merwe     Statistiek oor dekades heen - 1872 - 1988     Fotobeeld 100 Bladsye, Afrikaans…
R120
Buy More
NGK Wolmaransstad NGK Wolmaransstad
Die NG Kerk in Wolmaransstad het in 1988 sy eeufees gevier en het ter herdenking hierdie 178-bladsye boek die lig laat sien. Die boek bevat nie net die geskiedenis van die kerk self nie, maar gee ook 'n uiteensetting van die milieu waarin die kerk gestig is en gegroei het. So vind ons die agtergrond van die destydse Wes-Transvaal, 'n hoofstuk oor die impak van die ABO asook die uitbreiding en groei van die kerk self.   Meer as 50 fotos is ingesluit, insluitende van verskeie kerkrade, lidmate, kategete asook natuurlik die kerkgeboue en dominees oor die honderd jaar tot 1988.   Die inhoudsopgawe van die boek is as volg: Feesredes en -groete van verskillende kerke Wes-Transvaal ongerep Nuwe land word binnegetrek Die ontwikkeling van die N.G. Kerk noord van die Vaalrivier Pogings tot Kerkvereniging Gemeentestigting tot 1899 In die Skadu's van oorlog 1899 - 1902 Jare van groei 1902 tot 1988 Amptenare Gerwe uit die solder Kerklike aksies en projekte Bronne 178 bladsye, Afrikaans ISBN 978-1-920091-60-6…
R120
Buy More
Powered by CubeCart
Copyright Devellion Limited 2006. All rights reserved.