Janse(n) van Rensburg Familie
Price: R125
“Janse(n) van Rensburg Familie", geskryf deur Frikkie Jansen van Rensburg, is die produk van die outeur se wens om sy familiegeskiedenis vir die nageslag te boekstaaf.
Die voorwoord en inhoudsopgawe kan hier gelees word.
Die boek is in 7 gedeeltes verdeel:
'n Aantal familiefotos is ook ingesluit.