Nag op St Helena

R 100

Product Code: 978-1-920091-66-8

Hierdie boek, deur befaamde skrywer PJ Nienaber,  is baseer op die ervarings van 'n aantal Boere-krygsgevangenes op St. Helena, en veral op die oorlogsdagboek van H de Graaf - sien ook "Boere op St Helena" deur dieselfde skrywer asook die kombinasie cd wat beide boeke bevat.

192 Bladsye, Afrikaans


Written by well-known author PJ Nienaber, this book is based on the experiences of a number of Boer POWs on St. Helena, and particularly on the diary of H de Graaf - see also "Boere op St Helena" by the same author as well as the combination cd which contains both these books.

192 pages, Afrikaans