Oorlogsoormag en ander sketse en verhale

Au$ 7.32

Product Code: 978-1-920091-61-3

Hierdie boek van Gustav Preller is baseer op die verhale van verskeie individue in die ABO, asook 'n paar Voortrekkerverhale.  Die volgende word gedek (die inhoudsopgawe sowel as die eerste bladsy van elke hoofstuk is hier aflaaibaar.)
 
1.   Lettie
2.   Moedersmart
3.   Johanna
4.   Oom Hans
5.   Oorlogsoormag
6.   Oembaswane
7.   Die "Kruger-miljoene"
8.   Boere op See
9.   Dalmanutha
10.  Baanbrekers
11.  'n Vergane Voortrekkerdorp
12.  Van dinge wat verbygaan

225 bladsye, Afrikaans

Formaat: Aflaaibare PDF