VOC-Daghregisters, Deel 1

R 100

Product Code: THT CD4

VOC-Daghregisters, Deel 1:

VOC-Daghregisters, Deel 1: 1687 en 1692 tydens Simon van der Stel se bewind. Gefotografeer in Nationaal Archief, Den Haag en plaaslik getranskribeer. Simon van der Stel was ’n man van karakter, soos blyk uit sy dade. Lees van Oelof Bergh se onwettighede, die Franse wat die Kaap besoek het, die herkoms van enkele plekname, opgerepte natuur by IJsselstein Baij, Grietje Grof se dood, burgers van Drakenstein, die Perel en Stellenkeur en heelwat genealogiese gegewens. ’n Groot aantal persone se name word genoem en binne verband beskryf.

Formaat: CD


VOC-Daghregisters, Deel 1:

(please note this product is in Afrikaans)

VOC Daghregisters, Part 1: 1687 and 1692, dealing with two important years during Simon van der Stel’s governance. Photographed in the Nationaal Archief, The Hague and locally transcribed. The introduction in English refers to genealogy in particular.

Read about the French who visted the Cape, the burghers of Drakenstein, Perel and Stellenkeur, Simon van der Stel, Oelof Bergh's crimes, the death of Grietje Grof and the unspoilt Ijsselstein Baij.


Format: CD