Tanap

R 100

Product Code: THT CD1

TANAP

Volledige transkripsies van die Resolusies van die Politieke Raad van die Kaap de Goede Hoop (1651-1795). Hierdie produk bevat baie inligting van genealogiese belang. Dit sluit ook 'n omvattende tweetalige inleiding in met 'n belangrike geskiedkundige inligting asook 'n glossarium met vreemde woorde

Formaat: CD


TANAP 

(please note this product is in Afrikaans)

Complete transcription of the Resolutions of the Council of Policy of the Cape of Good Hope (1651-1795). Comprehensive introduction in both English and Afrikaans


Format: CD