The Boer Version of the War

Au$ 9.76

Product Code: 978-1-920091-97-2

Die volle titel van hierdie boekie is "The Boer Version of the Transvaal War: An English translation of all Dutch Official telegrams received in Vryheid during Boer War up to the time when British troops occupied Vryheid."

Die vertaler noem dat sy doel was om 'n getroue weergawe daar te stel van die amptelike telegramme aan die kant van die Boere. Hierdie telegramme het hul oorsprong gehad in die setel van die ZAR, waar hulle hulle ookal op daardie stadium bevind het. In Vryheid het die Landdros die Engelse persdrukker gekommandeer om afskrifte van die telegramme te druk, welke afdrukke dan gratis in die area versprei is. 'n Volledige stel van die telegramme het behoue gebly, wat gebruik is vir hierdie vertaling.

Formaat: Aflaaibare PDF of CD

Bladsye : 49 dubbelblaaie. Engels 


THE BOER VERSION OF THE TRANSVAAL WAR 

The full title of this book is "The Boer Version of the Transvaal War: An English translation of all Dutch Official telegrams received in Vryheid during Boer War up to the time when British troops occupied Vryheid."

The translator notes that his purpose was to present the most accurate translation of the official Boer telegrams. These telegrams originated from the ever-shifting seat of government of the ZAR. In Vryheid the Magistrate (Landdrost)commandeered the English printing press to print copies of the telegrams. These were then distributed free of charge in the area. A complete set of the telegrams was preserved, from which these translations were made.

Format: Downloadable PDF or CD

Pages : 49 double pages. English