Vir Vryheid en vir Reg

Au$ 7.32

Product Code: 978-1-920091-62-0

In hierdie baie gedetaileerde boek  - wat  476 bladsye (29 hoofstukke) beslaan -  gee die hoog-gerespekteerde Genl Kemp sy insae oor die aanloop tot asook die verloop van die ABO. Belangrike veldslae word ook in detail behandel.

Ek haal graag uit die voorwoord die volgende aan:
"As geheel lewer hierdie ryklik gedokumenteerde werk 'n treffende beeld van die vryheidsworsteling van die Afrikanerdom gedurende 'n eeu van onreg en vorm dit 'n hoogs waardevolle bydrae tot ons historiese literatuur."

Die boek bevat sowat 50 pragsketse van die persoonlikhede wat betrokke was by die ABO. ('n paar van die sketse word hierbo afgebeeld).  'n Aantal fotos word ook ingesluit, asook 'n klompie gedetaileerde kaarte van veldslae (o.a. Magersfontein, Modderrivier, Spioenkop, Talana en  Modderspruit)

Die inhoudsopgawe en voorwoord  kan hier afgelaai word.

476 bladsye, Afrikaans
Formaat: Aflaaibare PDF


In this quite detailed and particularly well-referenced book - comprising 476 pages (29 Chapters) - the highly-respected Genl Kemp shares his insights about the lead-up to as well as the unfolding of the Anglo-Boer War. A number of battles are also described in detail.

In the Preface the following comment is made (loosely translated):

"As a whole this richly documented book provides a striking image of the Afrikaner's freedom struggle during a century of wrong. It is a extremely valuable contribution to our historical literature."

The book contains approx 50 superb drawings/etchings of the protagonists involved in the War (some of which are reproduced above) as well as a number of photos and maps of some of the battles ( including Magersfontein, Modderrivier, Spioenkop, Talana and Modderspruit)

The Preface and Table of Contents can be downloaded here.

476pages, Afrikaans

Format: downloadable PDF