VOC-Daghregisters, Deel 2

R 100

Product Code: THT CD5

VOC-Daghregisters, Deel 2:

VOC-Daghregisters, Deel 2: 1695, 1699, 1700, met Simon van der Stel wat in 1699 aftree en sy seun Wilhem Adriaen wat oorneem. Gefotografeer in die Nationaal Archief, Den Haag en plaaslik getranskribeer.

Omvattende Inleiding. Was die seun soos sy pa en kon hy die goeie nalatenskap van die ouer man gestand doen? Lees van die elemente en die natuur, skeepsverkeer as lewensaar van die Kaap, rampe en siektes op see, die nuwe hospitaal, Vergelegen weer eens, die Land van Waveren en die Groote Kerk. Talle persone se name word in gebeurlikheidsverband genoem..

Formaat: CD


VOC-Daghregisters, Deel 2:

(please note this product is in Afrikaans)

VOC Daghregisters, Part 2: 1695, 1699, 1700, dealing with the work of Governor Simon van der Stel who retired in 1699 and his son Wilhem Adriaen who then took office. Would the son rise to the same heights as the father? Read about the movement of ships, elements of nature, the new hospital, the Vergelegen estate, the Land van Waveren, the Groote Kerk and about mishaps and illnesses at sea.

Photographed in the Nationaal Archief, The Hague and locally transcribed.

The Introduction in English captures the main events.


Format: CD