Voortrekkermense IV

R 135

Product Code: 978-1-920091-45-3

Die vierde boek in Preller se Voortrekkermense reeks is nou ook beskikbaar , en  die volgende word gedek:

 

1. Herinnerings van Willem Gabriël Nel (23 bladsye)
2. Herinnerings van Anna S Coetzee , gebore Botha  (11 bladsye)
3. Herinnerings van Philippus Jeremias Coetzer  (30 bladsye)
4. Herinnerings van Schalk Willem Burger Senior (40 bladsye)
    - Algemene verklaring
    - Odé se lesing
    - Die Drie Kommando's
5. Herinnerings van Johanna P. Smit, gebore de Beer (28 bladsye)
6. Herinnerings van Maria Jacoba Minnaar, gebore Bronkhorst  (9 bladsye)
7. Herinnerings van Johannes Augustus Breedt ( 14 bladsye)
8. Herinnerings van LWC Janse van Rensburg   (6 bladsye)

Die boek is nie geindekseer nie maar is volledig soekbaar is. 'n Aantal sketse en tekeninge is ook ingesluit.

Formaat : Aflaaibare PDF van ±85mb

Bladsye : 162