Jourdan/Jordaan genealogie Vol 3

Au$ 21.96

Product Code: 978-1-920429-65-2

Die Genealogie van Jourdan/Jordaan 1424-2021 - Volume 3: Nageslag van Paul Jourdan

In die derde volume (560 bladsye) van die uitgebreide Jordaan familieregister verskaf die outeur die 10 voorgeslagte en 11 nageslagte van Paul Jourdan  ~ 25.09.1695   1743 en sy vrou Rachel Nel. Paul was die seun van Jehan Jourdan en Isabeau Longue.

Die Inhoudsopgawe van hierdie volume is as volg:

  • Bedankings
  • Inleiding
  • Voorouers van Paul Jourdan 
    • Eerste generasie
    • --->
    • Tiende generasie
    • Bronaanhalings
  • Nageslag van Paul Jourdan
    • Eerste generasie
    • --->
    • Elfde generasie
    • Bronaanhalings
  • Tydlyn: Voorouers van Paul Jourdan
  • Chronologiese verslag
  • Naamindeks
  • Plekindeks
     

Bladsye: 560 (Afrikaans)
Formaat: Aflaaibare PDF