Lotgevalle van die Voortrekkers in Natal 1838-1843

Au$ 11.71

Product Code: 978-1-920429-70-6

Eric Stockenström se boekie oor die lotgevalle van die Voortrekkers in Natal tussen 1838 en 1843 is nou elektronies beskibaar. Die boekie beslaan 53 bladsye, wat benewens die Inhoudsopgawe en Voorwoord, die volgende dek:

  • Geskiedenis van die emigrante gedurende die vyf jaar na die slag van Bloedrivier
  • Die stigting van die Republiek van Natal
  • Insidente wat die Kaapse goewerneur aangespoor het om sy voorbedagte planne prakties uit te voer
  • Die slag van Kongella, 24 Mei 1842
  • Samevatting

'n PDF van 'n meer gedetaileerde inhoudsopgawe asook die voorwoord kan hier afgelaai word.

Bladsye: 53 (Afrikaans)
Formaat: Aflaaibare PDF