Die Gereformeerde Kerk, Potchefstroom 1863-1988

Au$ 11.71

Product Code: 978-1-920091-67-5

Die Gereformeerde Kerk, Potchefstroom 1863-1988

Die Gereformeerde Kerk in Potchefstroom het in 1988 sy 125e herdenking gevier, en as deel van die feesvieringe is hierdie pragboek uitgegee, waarin nie net die geskiedenis van die kerk nie, maar ook die persoonlikhede binne en die gebeure in en om die kerk weergegee word.

Daar is 'n groot aantal uitsonderlike fotos, o.a. van kerkrade, katkisasieklasse edm. Natuurlik ook oorsigte van die bedieningsjare van die onderskeie dominees wat in die gemeente gedien het.

Die boek bevat die volgende  hoofstukke:

  1.   Voorwoord - dr. C. F. C. Coetzee
  2.   Redaksioneel 
  3.   Belangrike datums in ons kerk se geskiedenis
  4.   Grepe uit die geskiedenis - dr. I. L. J. van Vuuren
  5.   Sendingwerk - prof. J. van der Elst 
  6.   75-jarige feesviering  
  7.   Feesnaweek: 29 April - 1 Mei 1988 - dr. I. L. J. van Vuuren 
  8.   Die eerste kerkgebou - die Ou Kerkie - dr. I. L. J. van Vuuren
  9.   P. J. W. Schutte 1805 - 1873 - dr. I. L. J. van Vuuren 
  10.   Dr. J. D. du Toit 1903 - 1911 - prof. V. E. d'Assonville
  11.   Ds. J. V. Coetzee 1891 - 1952 - dr. I. L. J. van Vuuren   
  12.   'n Stem uit die gryse verlede - prof. P. W. Buys    
  13.   Herinneringe uit die jare 1953 - 1966 - prof. P. W. Buys   
  14.   Sewe oorvloedige jare - ds. F. J. Labuschagne      
  15.   Die jare 1982 - 1988 - dr. C. F. C. Coetzee    
  16.   Met die ossewa dorp toe vir Nagmaal - Chris Schutte 
  17.   Herinneringe uit die jare veertig - Flippie Snyman 
  18.   JV Gideon se eerste skredes - Flippie Snyman
  19.   Herinneringe - dr. Jan Schutte
  20.   Herinneringe van 'n student uit die jare twintig - ds. J. F. du Plooy
  21.   Herinneringe aan ds. J. V. Coetzee - Chris Schutte
  22.   'n Skriba onthou - Pieter Kilian   
  23.   Enkele herinneringe - Sus van der Merwe
  24.   Statistiek oor dekades heen - 1872 - 1988
  25.   Fotobeeld


Formaat: Aflaaibare PDF van sowat 51mb

100 Bladsye, Afrikaans