Freebies
Welcome to the Freebies page. All of the following are available free of charge. To view a brief description of an item (where available), simply hover over it with your mouse. To download the file into your browser, just click on the file!
Welkom by ons bladsy vir gratis items! Om 'n kort beskrywing van 'n item te sien (waar beskikbaar), beweeg jou muis bo-oor die skakel. Om die lêer binne jou webblaaier af te laai, kliek net op die lêer!
- * Nuut Hondemeesters - Wilter Enslin en Hendrik Smit beskryf die rol van hondemeesters in Suid-Afrika in misdaadbekamping, teeninsurgensie en die opsporing van vermiste persone. Aandag word o.a. gegee aan die baanbrekerswerk van Cornelis Kuyper (±10mb)
- Van Stampriet na Breslau - Chris Pretorius vertel van sy kinderjare in SWA/Namibië, sy ervaring aldaar as jong polisieman, en as soldaat en krygsgevangene in die Tweede Wêreldoorlog. Nongqai, Vol14 No 11A, November 2023 (±11mb)
- Feesskrif: OJO Ferreira (17.7mb)
- Annals of Natal -Volume 2 (±21mb)
- Rhodesia's Pioneer Women (1859-1896), by Jessie M. LLoyd (± 608kb)
- The Pioneer, Volume 3 - Early days in Rhodesia (Journal of the Rhodesia Pioneers' and Early Settlers' Society) (± 2Mb)
- The Pioneers Society Roll of past and present members (± 240kb)
- The Pioneers Society Roll of past and present members, updated and amended list (± 352kb)
- The Dutch Reformed Church in South Africa - a historical sketch (± 316kb)
- Handleiding vir familienavorsing. Die doel van hierdie handleiding is om die leser te leer hoe om familienavorsing te doen. Hoofstukke 1-15 fokus op bronne, bewaarplekke en metodiek wat primêr op navorsing m.b.t. blanke Afrikaner-families betrekking het alhoewel baie van die inligting dan ook betrekking het op navorsing m.b.t. ander bevolkingsgroepe. In Hoofstuk 16 word navorsing m.b.t. diverse Suid-Afrikaanse bevolkingsgroepe bespreek. Deur Daniel Jacobs (± 32.5 Mb)
- Houtkanon. (± 700 kb)
- Die Herkoms van Stamvader Adolph Jonker (±1.1 Mb)
- Kultuurskatte uit die Voortrekkertydperk (deel 2) (±2.2 Mb)
- Boere krygsgevangenes in Ceylon - 'n samestelling van artikels uit die "Journal of the Dutch Burger Union of Ceylon" (± 648kb)
- Bogaerts se "Historische Reizen" - slegs die deel van toepassing op SA ( ± 1.1Mb)
- The Transvaal Trouble - an address by JH Hammond (±7 2kb)
- The Huguenot Settlement at the Cape of Good Hope (± 211kb)
- Register vir *Precis of the Archives of the Cape of Good Hope: Journal 1662-1670* (± 135kb)
- Register vir *Precis of the Archives of the Cape of Good Hope: Journal 1671-1674 and 1676* (± 134kb)
- Register vir *Precis of the Archives of the Cape of Good Hope: Journal 1699-1732* (± 190kb)
- Notes of a War Correspondent (± 547kb)
- Louw Pretorius van Rheeboksfontein, deur Celestine Pretorius (± 214kb)
- A Sketch of the OFS (± 1.2mb)
- Stamvader Johannes Pretorius op Mauritius, deur Frans Johan Pretorius (± 1 Mb)
- Johannes Meintjes 1923-1980 (± 4mb)
- The Anti-British Crusade (± 97kb)
- Verslag oor of Herinnerings van Magersfontein - HL du Toit (± 68kb)
- Uit de Oorlog - ML Lotter (± 1mb)
- Stamouers Johannes Cornelis van Rooy en Anna Francoise Holster (± 340kb)
- British South Africa, a history of the colony of the Cape of Good Hope, by Colin Turing Campbell (± 11Mb)
- 'Di geskidenis van ons land' (± 35Mb)
- Kolonel Danie Scheepers - Toe ek as rebel geveg het (± 612kb)
- Coetzee - ondervindinge gedurende die ABO (± 1.2Mb)
- From Diaspora to Diorama: A guide to the Old Slave Lodge (± 4Mb)
- Register vir *Letters received and despatched, 1695-1708* red HCV Leibbrandt (± 284kb)
- Sterfgevalle aan Kaap die Goeie Hoop, 1652-1662 (± 127kb)
- Kaapse monsterrolle, 1656-1662 en 1664 (± 324kb)
- Spelevaart der mode: De kledij onzer voorouders in de zeventiende eeuw (± 145kb)
- The defence of Willem Adriaan van der Stel (± 211kb)
- Contra-deductie (1712): Jacobus van der Heiden & Adam Tas. (± 205kb)
- Register op Kaapse plakkate 1652-1662 (± 111kb)
- Drie slawernyregisters (± 269kb)
- Life at the Cape in the Mid-Eighteenth Century (± 1350kb)
- Toen en thans - Mededelingen en Beschouwingen omtrent de twee Republieken in Zuid-Afrika. (± 2 Mb)
- Markham Memorials. (± 7.85 Mb)
- History of the Markhams of Northamptonshire. (± 1.46 Mb)
- A History of the Markham Family. (± 2.9 Mb)
- Genealogical Memoranda relating to the family of Markham. (± 818kb)
- Genealogiese navorsing ten opsigte van JJN Kruger × P van Manen . (± 85 Mb)
- Genealogiese navorsing ten opsigte van Clements × Buytendag. (± 25 Mb)
- Signatures of the recipients of the Victoria Cross. (± 1.5 Mb)
- Empires of the veld. (± 39 Mb)
- Ou Kaapse Liedboeke. (± 1.5 Mb)
- Die verhaal van Anna Marais en die slaaf Claas van Bengale. (± 450kb)
- Letters From The Cape - Lady Duff Gordon. (± 389kb)
- Die Dorslandtrek. (± 389kb)
- David Adolph Michael Botha (180~1879), Pretoriase pionier. (± 1.2 Mb)
- Johann Friedrich Häszner (1764-1820): Duitse sjirurgyn aan die Kaap. (± 875kb)
- Die teenspoedige bruidegom: Mechiel Andries van der Walt se huwelik onder groot besware (1867). (±3.8 Mb)
- Die geskiedenis van die Hartbeespoortdam, deur BK de Beer. (±1.2 Mb)