NGK Kaapstad - Die Moeder van ons Almal

Au$ 13.17

Product Code: 978-1-920428-47-8

Die Moeder van ons Almal: Geskiedenis van die Gemeente Kaapstad 1665-1965
Die alombekende kerkhistorikus HC Hopkins se pragboek oor die NGK Kaapstad se geskiedenis is nou as e-boek beskikbaar met die toestemming van sy familie. Die NGK Kaapstad is die oudste gemeente van die NGK, wat die boek se titel Die moeder van ons almal heel gepas maak.

Die boek bestaan uit 12 hoofstukke:

  • Van kerklike buitepos tot tedere gemeente
  • Voorspel en naklanke
  • Plekke van aanbidding
  • Botsings oor die oue en die nuwe
  • Kerkmusiek en sang 
  • Kosters, kerkhowe, konsistories en kantore 
  • Dogtergemeentes 
  • Die diakonie se pligte en fondse 
  • Die drievoudige snoer - sending, armesorg en opvoeding 
  • Geestelike lewe, strewe en leiers.

Die voorwoord en ander inleidende materiaal kan hier afgelaai word.

Die boek beslaan 278 bladsye waarvan ongeveer 80 bladsye fotomateriaal bevat. 

Ongetwyfeld een van die beste kerkgeskiedenisboeke beskikbaar!

Bladsye:   278 (in Afrikaans)

Formaat:  Aflaaibare PDF (±154mb, ge-zip)


Die Moeder van ons Almal: Geskiedenis van die Gemeente Kaapstad 1665-1965
With the permission of his family, the well-known church historian HC Hopkins' book about the history of the DRC Cape Town is now available as e-book. The Cape Town congregation is the oldest DRC congregation, which makes the title of the book (Die Moeder van ons almal (The Mother of us all)) particularly apt.

The book comprises of the following 12 chapters:

  • Van kerklike buitepos tot tedere gemeente (From church outpost to tender congregation)
  • Voorspel en naklanke (Prelude and echoes)
  • Plekke van aanbidding (Places of worship)
  • Botsings oor die oue en die nuwe (Conflicts about the old and the new)
  • Kerkmusiek en sang  (Church music and singing)
  • Kosters, kerkhowe, konsistories en kantore (Sextons, cemeteries, consistories and offices)
  • Dogtergemeentes  (Daughter-congregations)
  • Die diakonie se pligte en fondse  (The Diaconate's responsibilities and funds)
  • Die drievoudige snoer - sending, armesorg en opvoeding (The threefold task: mission, welfare and education)
  • Geestelike lewe, strewe en leiers. (Spiritual life, aims and leaders)

The introduction and other introductory material can be downloaded here.

Comprising 278 pages, the book includes about 80 pages' of photos and other material. 

This is without doubt one of the best church histories available!

Pages:   278 (in Afrikaans)

Format:  Downloadable PDF (±154Mb, zipped)