Stamvader Ignatius Ferreira en sy naverwante

R 135

Product Code: 978-1-920091-95-8

Die boeiende verhaal van die aankoms van die stamvader  Ignatius Ferreira aan die suidpunt van Afrika het die outeur sedert sy kinderjare reeds geboei, en het na jare se navorsing in hierdie boek sy neerslag gevind. Die boek bevat egter nie net die doen en late van die stamvader nie, maar is beide genealogies en kultuurhistories in aanslag.

Die boek bestaan uit die volgende hoofstukke:

  • Die Familie Ferreira in Portugal
  • Ignatius Ferreira 1695-1772
  • Petrus Hendrik Ferreira c 1736 - c 1798 
  • Thomas Ignatius Ferreria c 1743 - c 1814
  • Stephanus Ferreira c 1746 - c 1807
  • Salomon Ferreira c 1749 - c 1818 
  • Ignatius Willem Ferreira c 1751 - c 1781
  • Petrus Hendrik Ferreira 1769-1839
  • Nawoord
  • Bronnelys en Verwysings
  • Register van name en plekke

'n Dertigtal fotos en illustrasies is ook ingesluit.

Afrikaans, 160 bladsye

Formaat: CD of aflaaibare PDF van ±87mb 


STAMVADER IGNATIUS FERREIRA EN SY NAVERWANTE 

Since his childhood the author of this book has been fascinated by the history of the progenitor of the Ferreira family in South Africa. This interest resulted in the publication of this book, which looks at the Ferreira family both from cultural-historal and genealogical points of view.

The book consists of the following chapters:

  • Die Familie Ferreira in Portugal
  • Ignatius Ferreira 1695-1772
  • Petrus Hendrik Ferreira c 1736 - c 1798 
  • Thomas Ignatius Ferreria c 1743 - c 1814
  • Stephanus Ferreira c 1746 - c 1807
  • Salomon Ferreira c 1749 - c 1818 
  • Ignatius Willem Ferreira c 1751 - c 1781
  • Petrus Hendrik Ferreira 1769-1839
  • Nawoord
  • Bronnelys en Verwysings
  • Register van name en plekke

Some 30-odd photos and illustrations are also included.

Language: Afrikaans

Pages : 160

Format: CD or downloadable PDF of ±87mb