Stellenbosch Doopregister 1688-1732

Au$ 13.66

Product Code: 0-9584832-1-3

Die NG Moedergemeente Stellenbosch se Genootskap vir die Kerkversameling is op 21 Julie 1999 gestig met o.a. die doel om die  dokumente van die Gemeente te bewaar en te ontsluit. Die oudste en broosste dokumente is skandeer en daarna transkribeer en elektronies vasgelê.

'Volume G2 4/1 Doopregister 1688-1732'  is nou beskikbaar as  PALMKRONIEKE No 1 en bevat die volgende:

  1. Die doopregister met ongeveer 871 inskrywings
  2. Dertien inskrywings in die huweliksregister
  3. ’n Lidmaatregister van ongeveer 300 persone
  4. Een bladsy met ’n kerksraadnotule vir 15 Oktober 1697 


Die digitale beelde van die oorsponklike bladsye is ook ingesluit.


Formaat : Aflaaibare lêer

 

 



The 'Genootskap vir die Kerkversameling' of the DRC Moedergemeente Stellenbosch was formed on 21 July 1999 i.a. to preserve and make available the congregation's historical documents. The oldest documents and those most likely to be damaged were scanned, transcribed and captured in electronic format.

'Volume G2 4/1  Doopregister 1688-1732'   is now available as  PALMKRONIEKE No 1 and contains the following:

 

  1. The birth register with approximately 871 entries
  2. Thirteen marriage register entries
  3. A membership register with approximately 300 entries
  4. One page with a minutes of the Church council  meeting of 15 October 1697


The digital images of the original pages are also included.

Format : Downloadable file