Van der Meulen register

Au$ 7.32

Product Code: 978-1-920091-96-5

Twee takke  van die Van der Meulen familie word deur Sydie du Toit in hierdie e-boek bespreek:

  • Rudolphus (a1)
  • Nicolaas (a2)

'n Aantal tabelle word ingesluit

  • Alfabetiese lys van name in die register
  • Van der Meulen geslagsregister Junie 2011
  • Begrafplaas inligting

'n Aantal bylae rond die e-boek af:

  • Agtergrond oor familiewapens
  • Ongekoppelde Van der Meulens
  • Verwantskap tussen die Van der Meulens, De Beer en Marais families in die Oos-Kaap
  • Doopgebruike in die verlede
  • Eggenotes van die Van der Meulens

Formaat: Aflaaibare/'eposbare' PDF lêer  (CD weergawe ook beskikbaar : posgeld R40)

Afrikaans, 80 bladsye.

Formaat : Aflaaibare PDF


VAN DER MEULEN 

In this e-book Sydie du Toit discusses two branches of the Van der Meulen family in South Africa:

  • Rudolphus (a1)
  • Nicolaas (a2)

A number of tables are included:

  • Alfabetiese lys van name in die register (Alphabetical list of names included in the register)
  • Van der Meulen geslagsregister Junie 2011 (Van der Meulen register as at June 2011)
  • Begrafplaas inligting (Cemetery details)

A number of appendices are also included:

  • Agtergrond oor familiewapens  (Background on family crests)
  • Ongekoppelde Van der Meulens (Van der Meulens who could not be linked)
  • Verwantskap tussen die Van der Meulen, De Beer en Marais families in die Oos-Kaap (The relationship between the Van der Meulen, De Beer en Marais families in the Eastern Cape)
  • Doopgebruike in die verlede (Historical naming conventions)
  • Eggenotes van die Van der Meulens (Spouses of the Van der Meulens)

Format: Downloadable/emailable PDF file  (CD version is also available : postage R40)

Afrikaans, 80 pages

 

 

Format: downloadable PDF