Windhoek: Van Plaaswyk tot Stadsgemeente

Au$ 10.73

Product Code: 978-1-920091-32-3

“Windhoek: Van Plaaswyk tot Stadsgemeente” geskryf deur Dr MM Nieuwoudt, is die gedenkuitgawe van die NG Gemeente Windhoek met sy vyftigjarige Jubileumviering.

Die  voorwoord en inhoudsopgawe is te siene by:
http://www.cdbooks-r-us.com/supportdocs/windhoek-intro.pdf

Die volgende word in hierdie oulike boekie gedek:

1. Die stad Windhoek
2. Ons Lidmate in Suidwes-Afrika
3. Windhoek amper... en toe tog deel van 'n gemeente
4. Schaaprivierwyk word Windhoekwyk
5. Windhoek die pastorie-sentrum van Gibeon
6. Die Na-oorlogse Windhoek op weg na 'n selfstandige gemeente
7. Windhoek - 'n plattelandse gemeente
8. Geseënde groei bring baie afstigtings
9. Huisvesting vir die leraars en eredienste
10. Die geestelike bediening en die gemeente in aksie
11. 'n Gemeente op weg
12. Ons leraars in diens
13. Bewaar die erns asseblief

'n Aantal fotos is ook ingesluit: van dominees, kerkrade, kerkgebou edm. Van die vanne wat in die fotos voorkom is Pretorius, Lofty-Eaton, Potgieter, Van Solms, Steenkamp, Strauss, ens.

Bladsye: 175 (Afrikaans)
Formaat: Aflaaibare PDF