Die Du Plessis Familieboek 1688-1988

Au$ 14.64

Product Code: 978-1-920091-14-9

In this "anniversary-issue" Dr NA Coetzee traces the roots of the South African Du Plessis family. The original book from which this scan was produced, was issued in 1988 and covers the period 26 April 1688 to 26 April 1988.

The following topics are covered:

  • The ancestral history in Europe;
  • The arrival at the Cape;
  • The descendants and related families in South Africa; and
  • Rare documents and photos.

The Table of Contents can be viewed here.

Pages: 1266  (Afrikaans)
Format: Downloadable PDF of ± 87mb


In hierdie herdenkings-uitgawe beskryf Dr NA Coetzee die oorsprong van die Suid-Afrikaanse Du Plessis familie. Die oorspronklike boek waarvan hierdie skandering gemaak is, is in 1988 uitgereik en dek die periode vanaf 26 April 1688 tot 26 April 1988.

Die onderstaande onderwerpe word ondersoek:

  • Die familiegeskiedenis in Europa;
  • Die aankoms aan die Kaap;
  • Nageslagte en verwante families in Suid-Afrika; en
  • Raar dokumente en fotos.

Die inhoudsopgawe kan hier afgelaai word.

Bladsye: 1266 (Afrikaans)
Formaat: Aflaaibare PDF lêer van ± 87mb.