Die Heystek familieboek 1862-1987

Au$ 14.64Au$ 9.76

Product Code: 978-1-920091-28-6

Die Heystek familieboek 1862-1987
Ontdek die ryk geskiedenis van die Heystek-familie in Suid-Afrika in hierdie noukeurig nagevorsde en boeiende boek deur Dr. N.A. (Nico) Coetzee, wat oorspronklik in 1987 gepubliseer is.

Die boek, wat die 125 jaar van 1862 tot 1987 dek, volg die merkwaardige reis van die Heystek-familie en vier hul nalatenskap en bydraes tot Suid-Afrika se erfenis. Dr. Coetzee ondersoek ’n verskeidenheid fassinerende temas, insluitend:

* Die familie se Europese wortels en voorouers;
* Die aankoms van die eerste Heysteks in Suid-Afrika in Mei 1862; en
* Die geslagte van afstammelinge en hul verbindings met ander prominente Suid-Afrikaanse families.

Hierdie temas word in die onderstaande 14 hoofstukke bespreek:

1. Die vestiging van die familie Heystek in Suid-Afrika
2. Vroeë geskiedenis van die familie Heystek in Holland
3. Die voorouers in Holland. Hulle lewe en sterwe
4. Navorsing en inligting gebied deur verskillende persone en instansies
5. Die stamouers Jan Heystek en die stammoeder Johanna Elizabeth Roza
6. Die stamvader Jan Heystek en die stammoeder Hester Maria du Plessis
7. Die nageslagte van Jan Heystek en Johanna Elizabeth Roza Joost Heystek (b1)
8. Jan Heystek (b2)
9. Hendrik Heystek (b3)
10. Abraham Eliza Heystek (b7)
11. Die nageslagte van Jan Heystek en Hester Maria du Plessis, stammoeder in Suid-Afrika
12. Lewensbeskrywing van Jan Heystek (b2)
13. Herinneringe van Emmarenske Petronella Margaretha Heystek
14. Statistiek van Boerevrouens en kinders in die Konsentrasiekampe met die Tweede Vryheidsoorlog oorlede

Aangevul met reproduksies van seldsame dokumente en foto’s, bied hierdie boek (in PDF formaat, ±231mb) lesers insae op die verlede en bring die verhaal van die Heystek-familie met egtheid en warmte tot lewe.

Dr Coetzee se boek is meer as net ’n genealogiese rekord — dit is ’n viering van veerkragtigheid, identiteit, en die blywende bande van familie. Onafhanklik van mens se vertrekpunt –hetsy as lid van die Heystek-familie, ’n genealoog of ’n geskiedenisentoesias,— laat hierdie welgeskrewe boek jou met ’n dieper waardering vir die nalatenskap van familie en erfenis.


Die Heystek familieboek 1862-1987
Uncover the rich history of the Heystek family in South Africa in this meticulously researched and captivating book (in Afrikaans) by Dr N.A. (Nico) Coetzee, first published in 1987. Spanning 125 years, from 1862 to 1987, this book traces the remarkable journey of the Heystek family, celebrating their legacy and contributions to South Africa’s heritage.

Dr Coetzee delves into a variety of fascinating topics and aspects of the Heystek family's life including:

* The family’s European roots and ancestors;
* The arrival of the first Heysteks in South Africa in May 1862; and
* The generations of descendants and their connections with other prominent South African families.

The book is comprised of the following 14 chapters:

1. "Die vestiging van die familie Heystek in Suid-Afrika"
2. "Vroeë geskiedenis van die familie Heystek in Holland"
3. "Die voorouers in Holland. Hulle lewe en sterwe"
4. "Navorsing en inligting gebied deur verskillende persone en instansies"
5. "Die stamouers Jan Heystek en die stammoeder Johanna Elizabeth Roza"
6. "Die stamvader Jan Heystek en die stammoeder Hester Maria du Plessis"
7. "Die nageslagte van Jan Heystek en Johanna Elizabeth Roza Joost Heystek (b1)"
8. "Jan Heystek (b2)"
9. "Hendrik Heystek (b3)"
10. "Abraham Eliza Heystek (b7)"
1. "Die nageslagte van Jan Heystek en Hester Maria du Plessis, stammoeder in Suid-Afrika"
12. "Lewensbeskrywing van Jan Heystek (b2)"
13. "Herinneringe van Emmarenske Petronella Margaretha Heystek"
14. "Statistiek van Boerevrouens en kinders in die Konsentrasiekampe met die Tweede Vryheidsoorlog oorlede"

Enriched with reproductions of rare documents and photographs, this book offers readers a vivid window into the past, bringing the Heystek family’s story to life with authenticity and warmth.

Whether you are a member of the Heystek family, a genealogist, or someone passionate about South Africa’s history, this 247-page book (in PDF format, ±231mb) is more than a mere genealogical record — it is a celebration of resilience, identity, and the enduring bonds of family.