Die Steenkamps van Suidelike Afrika

Au$ 14.64

Product Code: 978-1-920429-57-7 

Hierdie eboek is baseer op Jan Harm Steenkamp se gedetaileerde en goed-uiteengesette boek. Die hoofgedeelte van die oorspronklike boek word in hierdie uitgawe aangevul deur 'n naamlys van Steenkamps wat nog in 2003 gelewe het. Die eboek van 511 bladsye sluit die volgende in:

- Geslagsregister (254 bladsye)
- Naamlys van aangetroude vrouens (31 bladsye)
- Naamlys van aangetroude mans (32 bladsye)
- Naamlys van Steenkamp mans (32 bladsye)
- Lys van ongekoppelde mense (15 bladsye)
- Lys van name van Steenkamps wat in 2003 nog gelewe het (7833 name, 138 bladsye)

Die Voorwoord, Inhoudsopgawe en 'n aantal ander bladsye kan hier afgelaai word.

Bladsye: 511 (Afrikaans)
Formaat: Aflaaibare PDF