Dorp van Drome: Molteno 1874-1974

Au$ 13.17

Product Code: 978-1-920091-83-5

Meintjes se uitsonderlike boek oor Molteno, met die subtitel "Dorp van Drome",  dek die periode 1874-1974. Die drome vir die uitbreiding en ontwikkeling van die dorp het gekom en gegaan, maar elke nou en dan flikker die hoop weer op. Hierdie geskiedenis van die dorp deur een van haar mees bekende inwoners, verskaf 'n diepe insig in die dorp, haar mense en drome.

Die hoofstukke is as volg:

  • Die Landstreek
  • Bewoners van die Stormberge
  • George Vice
  • Stigting van die Dorp
  • Geboue
  • Kerke
  • Mense
  • Verenigings en vermaaklikhede
  • Cyphergat en Stormberg
  • Die Dorpsbiblioteek
  • Molteno en die Boere-oorlog
  • Plig en Plesier
  • Skoolsake
  • In Diens van die Dorp
  • Boeresake
  • Die Dorpswapen en Siviele Ampsdrag
  • Funksies
  • Die Molteno Museum
  • Molteno vandag, 1973-1974
  • Bibliografie
  • Register

Daar is ook 'n aantal fotos ingesluit:

  • George Vice en sy tweede vrou, Charlotte Wynne
  • Die dorp Molteno in 1899
  • Molteno Rifle Club, 1896
  • Molteno in 1903
  • Steenkool word ontgin
  • Besetting van Stormbergstasie, 1899
  • Die Kaffrarian stoommeule
  • Kaptein Blandy se militêre begrafnis, 1901
  • Australiese troepe op Stormbergstasie
  • Montmorency Scouts in die distrik Molteno, Des. 1899
  • Manne van Molteno in die Frontier Mounted Rifles
  • Molteno voor 1902
  • Sir Walter Hely-Hutchinson besoek Molteno in 1903
  • Hoeksteenlegging 1903
  • Kaapse Polisie voor die magistraatsgebou, ongeveer 1905
  • Het Vrije Gimnasium, 25 Feb. 1907
  • Op pad na Molteno vanaf Jamestown
  • Moltenostasie
  • Cyphergat
  • Molteno maak kennis met lugvaart
  • Die Wesleyaanse Kerk ongeveer 1920
  • Die NG Kerk met voltooing
  • Straattonele, ongeveer 1925
  • Kultuur op die Stormberge
  • Boesemvriende (Rorich, Coetzee, Greyvenstein, Meintjes)
  • Inwyding van die Julbileum- of Depressiedam
  • Burgermeester Greyvenstein aan die woord
  • Smithstraat
  • Karnaval 1929
  • Simba-Quix se moederfabirek
  • Grootzeekoegat

173 bladsye, Afrikaans


Meintjes's excellent book on Molteno, subtitled "The town of dreams", covers the period 1874-1974. The dreams for the expansion and development of the town have come and gone, but every so often hope flickers again. This history of the town captures these dreams and hopes and provides superb insight into the town and its people by one of its favourites sons.

The book consists of the following chapters:

  • Die Landstreek  (Landscape)
  • Bewoners van die Stormberge (Inhabitants of the Stormberge)
  • George Vice
  • Stigting van die Dorp (Founding of the town)
  • Geboue (Buildings)
  • Kerke (Churches)
  • Mense  (People)
  • Verenigings en vermaaklikhede (Associations and entertainment)
  • Cyphergat en Stormberg (Cyphergat and Stormberg)
  • Die Dorpsbiblioteek (The town library)
  • Molteno en die Boere-oorlog (Molteno and the Boer war)
  • Plig en Plesier (Duty and pleasure)
  • Skoolsake (School matters)
  • In Diens van die Dorp (In service of the town)
  • Boeresake (Farming matters)
  • Die Dorpswapen en Siviele Ampsdrag (The town's crest and robes of office )
  • Funksies (Functions)
  • Die Molteno Museum (The Molteno museum)
  • Molteno vandag, 1973-1974 (Molteno today, 1874-1974)
  • Bibliografie (Bibliography)
  • Register

A number of photos are included:

  • George Vice and his second wife, Charlotte Wynne
  • Molteno in 1899
  • Molteno Rifle Club, 1896
  • Molteno in 1903
  • Coal being mined
  • Occupation of Stormberg station, 1899
  • The Kaffrarian steam-mill
  • Captain Blandy's military funeral, 1901
  • Australian troops at Stormberg station
  • Montmorency Scouts in the Molteno district, Dec. 1899
  • Molteno's men in the Frontier Mounted Rifles
  • Molteno before 1902
  • Sir Walter Hely-Hutchinson visits Molteno in 1903
  • Laying of the cornerstone, 1903
  • Cape Police in front of the Magistrate's Office, approximately 1905
  • Het Vrije Gimnasium, 25 Feb. 1907
  • On the way to Molteno from Jamestown
  • Molteno station
  • Cyphergat
  • Molteno and airtravel
  • The Wesleyan Church circa 1920
  • The DRC upon completion
  • Street scenes, circa 1925
  • Stormberg culture
  • Close friends (Rorich, Coetzee, Greyvenstein, Meintjes)
  • Inauguration of the Julbileum- or Depression dam
  • Mayor Greyvenstein
  • Smithstreet
  • Carnival 1929
  • Simba-Quix main factory
  • Grootzeekoegat

173 pages, Afrikaans