Eeu van Genade: NGKerk Molteno 1881-1981

Au$ 11.71

Product Code: 978-1-920091-49-1

Johannes Meintjes se 1981 boek bied 'n uiters interessante kykie in die geskiedenis van die NG Kerk in Molteno vanaf 1881 tot 1981. Meintjes - een van SA se mees bekende kunstenaars - was ook ‘n biograaf en historikus van faam, en hierdie boek bied nog ‘n voorbeeld van die detail waarmee hy sy boeke nagevors en geskryf het.


Die boek bevat die volgende afdelings::

1.  Hoe Molteno ontstaan het
2.Molteno en Sterkstroom
3.Die gemeente Molteno-Sterkstroom
4.Ds JF Marais in die tydperk 1885-1891
5.Die gemeente Molteno
6. 7.Ds AJ Pepler
- Vanaf oorlogstyd tot vredestyd
- Die nuwe Kerk
- Ds Pepler se Skool – het vrije gimnasium
- Algemene kerksake in Ds Pepler se tyd
- Ds Pepler se laaste jare in Molteno
8.Die koms van Ds JF Botha
9.Die koms van Ds Els
10. Die dienstyd van Ds DPM Beukes
11. Ds Pieter Combrink
12. Ds J Claassen
13. Ds JE Terblanché
14. Die koms van Ds WJ Lubbe
15. Ds JNW de Jager
16. Die termyn van Ds GDJ Potgieter
17. Ds Samuel Murray
18. Molteno verwelkom Ds JPM Stapelberg


Meer as 40 fotos is ook in die boek opgeneem. Van spesiale belang is die fotos van die onderskeie dominees wat in die 100-jaar periode onder oorsig, in die gemeende gedien het. Verskeie fotos van die kerkrade in daardie tydperk, asook gebeure in en om die kerk, word ook ingesluit (huwelike, geloofsbelydenisse, inwyding van die nuwe orrel edm.)

 

Die fotos is as volg getitel:
1.  Molteno 1903
2.  Ou NG Kerk, Molteno
3.  Ds JF Marais
4.  Ds AJ Pepler
5.  Boerekrygsgevangenes te Molteno
6.  ‘n Vroeë huwelik
7.  ‘n Kerkraadsportret uit die tyd van Ds Pepler
8.  Hoeksteenleging vna die huidige kerk – 12 mei 1905
9.  Toring van di NG Kerk molteno in aanbou
10. NG Kerk Molteno by voltooiing
11. Eerste groep lidmate wat in 1907 voorgestel is in die nuwe kerk
12. Knothe Scholars
13.  Het Vrije Gimnasium
14. NG Kerk Molteno, voorstelling van lidmate ongeveer 1916-1917
15. ’n Familieportret uit die vroeë jare
16. NG Kerk van Molteno
17. NG Kerk van Molteno – interieur, met gasbeligting – voor 1924
18. Ds AJ Pepler verlaat Molteno
19. Ds JF Botha
20. NG Pastorie Molteno
21. NG Kerk Molteno – kerkraad 1935
22. Ds PJJS Els
23. NG Kerk Molteno – kerkraad 1936
24. NG Kerk Molteno – kerkraad 1941
25. Ds DPM Beukes
26. NG Kerk Molteno – kerkraad 1941
27. Die kerk na staaltraliewerk daar rondom aangebring is
28. Ds P Combrink
29. NG Kerk Molteno – kerkraad 1948
30. Ds J Claassen
31. NG Kerk Molteno – kerkraad 1949
32. Morewag Hostel
33. Ds JE Terblanché >
34. NG Kerk Molteno – kerkraad 1955
35. Orrelkommissie
36. Lede van die NG Kerkkoor
37. NG Kerksaal
38. Ds WJ Lubbe
39. Ds JNW de Jager
40. Ds GDJ Potgieter
41. Ds S murray
42. Ds JPM Stapelberg
43. NG Kerk Molteno – kerkraad 1980