Nageslag van Guillaume de Swardt

Au$ 12.20

Product Code: 978-0-620-46712-4

Die Nageslag van Guillaume de Swardt van Bergen-op-Zoom

'n 338-bladsy boek oor die familiegeskiedenis en afstammelinge van Guillaume de Swardt, aangevul deur meer as 150 fotos en afbeeldinge van dokumente. Die familieregister en -indeks beslaan 311 bladsye.

'n Kort oorsig oor die Europese agtergrond van die 18e eeu tesame met 'n tydlyn van gebeure stel die genealogie in konteks. Dit word verder aangevul deur beskrywings van Guillaume se ouerhuis, sy versoek om vryburger te word asook die lewe in Outeniqualand in die tyd van die stamvader.

Formaat: PDF Aflaaibare lêer (±21mb, ge-zip)
Bladsye : 338 (in Afrikaans )
ISBN : 978-0-620-46712-4


Die Nageslag van Guillaume de Swardt van Bergen-op-Zoom

In this book of 338 pages the authors detail the family history and descendants of the progenitor Guillaume de Swardt. The family register and index is supplemented with more than 150 photos and document-images.

The genealogy is placed into context by (a) a short review of the European history of the 18th century, (b) a timeline of that period, (c) a description of Guillaume's ancestral home and (d) a description of Outeniqualand at the time of the progenitor.

Format: PDF downloadable file(±21mb, zipped)
Pages : 338 ( in Afrikaans )
ISBN : 978-0-620-46712-4