Openbaring

Au$ 13.17

This product is currently out of stock

Product Code: 978-1-920429-62-1

Die boek Openbaring

In hierdie, die tweede uitgawe van die boek, verskaf Dr VE d'Assonville op 'n maklik verstaanbare manier 'n insig en oorsig van die laaste boek van die Bybel, Openbaring.

Christus se wederkoms en die oordeelsdag kom al nader. Die tekens van sy koms en die voleinding van die wêreld word duidelik gesien. Oorloë en gerugte van oorloë is aan die orde van die dag. Hongersnode wat duisende laat sterf, duur voort. Aardbewings skud die wêreld, letterlik en figuurlik. Pandemies en verskeie virusse maai onder die mensdom. Valse profete is aktief in die kerke.

Die boek Openbaring vertel ons van hierdie tekens, en om die boek reg te verstaan moet ons dit bestudeer en leer ken. Elk van die 22 hoofstukke van Openbaring word in hierdie boek behandel.

Die Inhoudsopgawe, Voorwoord en 'n paar ander bladsye kan hier afgelaai word. 

Bladsye:  222.

Formaat: Aflaaibare PDF.

LW. 'n Gedrukte weergawe van hierdie boek is by www.marnix.co.za beskikbaar.

 


Die boek Openbaring (“The book Revelation”)

In this, the second edition of the book, Dr VE d'Assonville presents an insight into and overview of the last book of the Bible, Revelation.

Christ’s return as well as the Day of Judgment is approaching. The signs of His imminent return are evident. Wars and rumours of war are plentiful. Hunger, which kills thousands, continues. Physically and figuratively speaking earthquakes rock the world. Pandemics and a variety of viruses kill millions. And false prophets are active within churches.

The book Revelation tells us about these signs, and to best understand the book it needs to be studied. In this book d’Assonville discusses and gives insight into each of the 22 chapters of Revelation.

The Table of Contents, Preface and selected pages can be downloaded here.

Pages:  222 (in Afrikaans).

Format: Downloadable PDF.

Please note that a printed version of this book is available from www.marnix.co.za