Palmkronieke Omnibus

Au$ 19.51

Product Code: 978-1-920429-33-1 

Palmkronieke Omnibus

Hierdie omnibus kombineer die twee produkte wat deur die NG Moedergemeente Stellenbosch se Genootskap vir die Kerkversameling beskikbaar gemaak is:

  • Die Stellenbosch doopregister 1688-1732 (Palmkronieke 1)
  • Die Kerk van Stellenbosch 1686-1963 (Palmkronieke 2)
     

"Stellenbosch Doopregister" bevat die onderstaande dokumente (transkripsies sowel as digitale beelde van die oorspronklike bladsye):

  • Die doopregister met ongeveer 871 inskrywings
  • Dertien inskrywings in die huweliksregister
  • 'n Lidmaatregister met sowat 300 persone
  • Een bladsy met 'n kerkraadsnotule vir 15 Oktober 1697


"Die Kerk van Stellenbosch" is 'n nuttige bron van inligting oor die vroeë geskiedenis van die kerk en die dorp. Die boek word hier as beide 'n digitale teks sowel as in 'n digitale kopie van die oorspronklike boek weergegee, met die hoop dat dit nie net die geskiedenis van die gemeente sal her-ontsluit nie, maar ook 'n waardevolle bron vir historici en genealoë sal wees.


Formaat:  Html, Pdf en Xls lêers. Beelde is in jpg formaat. Al die lêers is gekombineer in 1 aflaaibare Zip lêer van ± 370mb. 
ISBN : 978-1-920429-33-1


Palmkronieke Omnibus  

(Please note the items referred to here are all in Afrikaans)

This omnibus is a combination of the following two products:

  • Die Stellenbosch doopregister 1688-1732 (Palmkronieke 1)
  • Die Kerk van Stellenbosch 1686-1963 (Palmkronieke 2)
     

"Stellenbosch Doopregister" contains transcriptions as well as digital images of the original pages of the following:

  • The baptismal register with approximately 871 entries
  • Thirteen entries in the marriage register
  • A membership register listing approximately 300 individuals
  • One page of the minutes of the church council meeting on 15.10.1697


"Die Kerk van Stellenbosch" is a useful source of information regarding the early history of the church as well as the town itself. An electronic copy of the original book is accompanied by a digital version of the text. The republication of this book not only re-highlights the history of the church but also provides a valuable resource for historians and genealogists.


Format:  Html, Pdf and Xls files. Images are in jpg format. All the files have been combined into 1 downloadable Zip file of ± 370mb. 
ISBN : 978-1-920429-33-1