Dit is Totius - JD du Toit 1877-1953

Au$ 11.71

Product Code: 978-1-920429-06-5

Dit is Totius: JD du Toit 1877-1953

In hierdie boek deur bekende biograaf en teoloog Victor D'Assonville word die lewe en werk van JD du Toit, oftewel Totius, uiteengesit.

Die boek word beskryf as "... die mees omvattende en wetenskaplik-gedokumenteerde biografie wat nog ooit oor die bekende digter, Bybelvertaler en Psalmberymer gepubliseer is." Totius was nie alleen 'n uitmunde student (met 9 doktorsgrade) wat ook as digter beroemdheid verwerf het nie, maar het ook op vele ander terreine uitgeblink. Die skrywer stel dit as volg: "[Hy] het 'n buitengewone vol lewe gelei. Hy was:

'n uitmuntende student,
'n Kaapse rebel saam met die Boeremagte in 1899-1900,
'n predikant van 1903 tot 1911,
'n produktiewe skrywer,
'n professor in teologie van 1911 tot 1949,
'n Bybelvertaler,
'n Psalmberymer,
'n kerkleier,
'n taalstryder,
'n volksman,
'n kultuurleier...."

Die boek beslaan 284 bladsye en is in die volgende hoofstukke verdeel:

  • Swawels van die dak
  • In die huis van 'n 'Regte Afrikaner'
  • Die Paarl - Pretoria - Die Paarl
  • "Morgensonne" en aandskemering
  • Van groen Boland tot droë Karoo
  • Burgersdorp
  • Oorlog
  • Vlug van 'n Kaapse Rebel
  • Student in ballingskap
  • Predikant in Potchefstroom
  • Professor in teologie
  • "Passieblomme" - Blywende smart
  • Die siel van die die Afrikaanse Bybelvertaling
  • Storm wat deur die stilte breek" - Hofsaak
  • Hebreeuse Psalms herdig
  • Digter van die ou paaie
  • As ek jou vergeet, O Jerusalem...
  • Op die bloedspoor van die Afrikanervolk
  • Skemering

 

Die boek is goed gedokumenteer en 'n volledige bronnelys asook naam en saakregister word ook ingesluit.

'n Groot aantal hoë gehalte fotos is ook ingesluit.


Bladsye : 284

Formaat: aflaaibare PDF van ± 157mb

Taal: Afrikaans

‘n Gedrukte weergawe van hierdie boek is by www.marnix.co.za beskikbaar.


Dit is Totius: JD du Toit 1877-1953

In this book the well-known biographer and theologian Victor D'Assonville depicts the life and work of JD du Toit, better known as Totius.

The book is described as the most comprehensive and scientifically documented biography ever published about this remarkable Bible translator and poet. Totius was not only an exceptionally gifted student (with 9 doctorates) but also excelled in many other spheres of life. The author portrays him as:

an exceptional student,
a Cape Rebel who fought on the side of the Boer forces in 1899-1900,
a minister of the Word from 1903 to 1911,
a productive author,
a professor in theology from 1911 to 1949,
a Bible translator,
a poet who set the Psalms to rhyme,
a church leader,
a language activist,
a person dedicated to the nation,
a leader on the cultural front...."

The book consists of 284 pages divided into the following chapters:

  • Swawels van die dak
  • In die huis van 'n 'Regte Afrikaner'
  • Die Paarl - Pretoria - Die Paarl
  • "Morgensonne" en aandskemering
  • Van groen Boland tot droë Karoo
  • Burgersdorp
  • Oorlog
  • Vlug van 'n Kaapse Rebel
  • Student in ballingskap
  • Predikant in Potchefstroom
  • Professor in teologie
  • "Passieblomme" - Blywende smart
  • Die siel van die die Afrikaanse Bybelvertaling
  • Storm wat deur die stilte breek" - Hofsaak
  • Hebreeuse Psalms herdig
  • Digter van die ou paaie
  • As ek jou vergeet, O Jerusalem...
  • Op die bloedspoor van die Afrikanervolk
  • Skemering

 

The book is well-documented and a full bibliography/list of sources as well as an extensive index are provided. A large number of high-quality photos are also included.


Pages : 284

Format: downloadable PDF of ± 157mb

Language: Afrikaans

The printed version of this book is available at www.marnix.co.za