Slagtersnek en sy mense

Au$ 11.71

Product Code: 978-1-920429-09-6 

Slagtersnek en sy mense.

In hierdie boek van 240 bladsye bespreek Dr JA Heese die motiewe agter die gebeure by Slagtersnek. Soos CFJ Muller in die Voorwoord aantoon, is die gebeure wat as die Slagtersnekopstand bekend staan vir meer as 'n anderhalfeeu verkeerd vertolk. Op grond van nougesette genealogiese ondersoek toon Dr Heese aan dat '... dit juis van die bekampers van die opstandelinge was, asook van die neutrales, wat later die Afrikaner nasionale bewussyn tydens die Groot Trek bevorder het.'

Muller toon voorts aan dat hierdie hervertolkingstudie so geslaagd is juis vanweë Dr Heese se moeitevolle identifisering van talle oosgrensfigure en die verbandlegging tussen die grensfamilies (waarvan meeste aan mekaar verwant was). Uit hoofde van hierdie verwantskap kan baie van hul dade verklaar word.

Die boek beslaan 9 hoofstukke met 6 bylaes waarin onder andere die familieregisters van die betrokke Bezuidenhout en Prinsloo families en Theunis de Klerk weergegee word:

1. Die verhaal van Slagtersnek
2. Hoe andere die verhaal van Slagtersnek vertel het
3. Nabetragting
4. Die mense van Slagtersnek - die Rebelle
5. Die ander rebelle
6. Die Regeringsmanne
7. Die Neutrales
8. Die amptenare, soldate en andere
9. Die politieke betekenis van Slagtersnek

Bylaes:

A. Verwysings
B. Bronnelys
C. Stamregister van die Bezuidenhouts, Prinsloos en Theunis de Klerk
D. Gedig van Theunis de Klerk
E. Persoonsregister
F. Kaart van die Slagtersnek-kontrei

Die Voorwoord en Inleiding kan hier afgelaai word.

Formaat : PDF (aflaaibare lêer van ±92mb)

240 bladsye, Afrikaans.



Slagtersnek en sy mense (Slagtersnek and its people)

In this book of 240 pages Dr JA Heese discusses the motives behind the Slagtersnek events. As CFJ Muller indicates in the Preface to the book, the events at Slagtersnek were misinterpreted for approximately 150 years. Based on careful and in-depth genealogical research Dr Heese shows that it was those who remained neutral or who tried to limit or prevent the rebellion who – during the Great Trek – fostered the Afrikaner nationalist conscience.

Muller furthermore points out that the reinterpretation of the events is successful because of Dr Heese’s identification of a number of the personalities on the eastern border as well as his highlighting of the family-relationships between these border-families. He concludes that many of the actions of the period can be linked back to these family bonds.

The book comprises 9 chapters with 6 Appendices . The family registers of the Bezuidenhout and Prinsloo families as well as of Theunis de Klerk are presented in the Appendices:

1. Die verhaal van Slagtersnek (The story of Slagtersnek)
2. Hoe andere die verhaal van Slagtersnek vertel het (How others described the events at Slagtersnek)
3. Nabetragting  (Post-mortem)
4. Die mense van Slagtersnek - die Rebelle  (The people of Slagtersnek – the Rebels)
5. Die ander rebelle (The other rebels)
6. Die Regeringsmanne (The Government's men)
7. Die Neutrales (The Neutrals)
8. Die amptenare, soldate en andere (The officials, soldiers and others)
9. Die politieke betekenis van Slagtersnek (The political meaning of Slagtersnek)

Appendices:

A. Verwysings (References)
B. Bronnelys (Sources)
C. Stamregister van die Bezuidenhouts, Prinsloos en Theunis de Klerk (Family register of the Bezuidenhouts, Prinsloos and Theunis de Klerk)
D. Gedig van Theunis de Klerk (Poem by Theunis de Klerk)
E. Persoonsregister (List of names in the book)
F. Kaart van die Slagtersnek-kontrei (Map of the Slagtersnek area)

The table of contents, preface as well as a number of other pages can be downloaded here.

Format : PDF (downloadable file of ±92mb)

240 pages, Afrikaans.