Die familie Buitendag in Suid-Afrika
Au$ 13.17
Product Code: 978-1-920091-77-4
In hierdie boek deur mev ME Pretorius word nie net 'n geslagsregister van die familie Buitendag in Suid-Afrika gegee nie, maar ook die agtergrond en geskiedenis van die familie. 'n Groot aantal pragfotos is ingesluit, asook afskrifte van 'n aantal interessante dokumente.
Die hoofstukke is as volg:
- Aankoms
- Kaapse Lewe
- Deur die Klein Karoo
- Die bou van 'n nasie
- In die Stormberge
- Naauwpoort
- Die Randberg oor
- Steepside
- Oorlogsdagen
- Die twintigste eeu
- Eeufees
- Bronnelys
- Geslagsregister
Formaat : Aflaaibare PDF van ± 137mb
206 bladsye, Afrikaans
Well-known author Mrs ME Pretorius' book on the Buitendag family does not only present the standard register/list of names, but also provides a very interesting overview of the history of the family in South Africa. A large number of superb photos as well as copies of interesting documents are included.
The book consists of the following chapters:
- Aankoms (Arrival)
- Kaapse Lewe (Life at the Cape)
- Deur die Klein Karoo (Through the Klein Karoo)
- Die bou van 'n nasie (The building of a nation)
- In die Stormberge (In the Stormberge)
- Naauwpoort
- Die Randberg oor (Over the Randberg)
- Steepside
- Oorlogsdagen (During the (Boer) war )
- Die twintigste eeu (The twentieth cenury)
- Eeufees (Centenary)
- Bronnelys (Sources)
- Geslagsregister (Register/list of names)
Format : Downloadable PDF of ± 137mb
206 pages, Afrikaans