General Louis Botha

Au$ 14.64

Product Code: 978-1-920091-08-8

General Louis Botha
Discover the extraordinary life of Louis Botha, a man who embodied the very best of the Boer spirit—strong, independent, devout, and deeply honourable. More than a leader, Botha was a visionary whose charm, intelligence, and charisma set him apart as a figure destined for greatness. In Louis Botha, Johannes Meintjes offers a rich and deeply moving portrait of one of South Africa’s most remarkable leaders, revealing the triumphs and trials that defined his legacy.

From his early days as a young fighter in Zululand, where he helped establish the tiny New Republic, to his meteoric rise during the Boer War as Commandant-General at the age of thirty-eight, Botha’s story is one of courage, resilience, and leadership. His brilliance on the battlefield was matched only by his passion for peace. After the Treaty of Vereeniging, he devoted his life to uniting South Africa, working tirelessly to bridge the divide between Briton and Boer.

As Premier of the Transvaal and later the first Prime Minister of the Union of South Africa, Botha faced immense challenges. He pursued his vision of a peaceful, united nation at great personal cost, even enduring heartbreak during the Afrikaner Rebellion of 1914—a moment he described as "the saddest experience of all my life." Yet, through it all, Botha remained steadfast, a man of unshakeable integrity who never wavered in his commitment to his ideals.

When Botha passed away at just fifty-seven, exhausted by a life of service, he was mourned by allies and adversaries alike. South Africa had lost one of its greatest leaders—a man whose vision, charm, and unwavering honour left an indelible mark on the nation’s history.

In this captivating biography, Meintjes brings Louis Botha to life in all his complexity, celebrating his strengths while exploring his vulnerabilities. Botha’s boundless charm and sincerity shine through on every page, offering readers a glimpse into the heart of a leader who sought not only to fight for his people but to unite them.

Richly detailed, deeply inspiring andwell-researched and documented, this 332-page biography (in PDF format, ±57mb) is a must-read for anyone seeking to understand the legacy of one of South Africa’s greatest statesmen.


General Louis Botha
Ontdek die buitengewone lewe van Louis Botha, ’n man wat die beste van die Boeregees verpersoonlik het—sterk, onafhanklik, gelowig en diep eerbaar. Botha se sjarme, intelligensie en charisma het hom laat uitstaan as ’n figuur bestem vir grootsheid.

In hierdie boek teken Johannes Meintjes nie alleen 'n roerende beeld van een van Suid-Afrika se merkwaardigste leiers nie, maar beeld ook die triomfe en beproewings uit wat Botha se nalatenskap definieer. Vanaf sy vroegste dae as jong vegter in Zoeloeland, waar hy gehelp het om die Nuwe Republiek te vestig, tot sy meteoriese opgang tydens die Anglo-Boereoorlog as Kommandant-Generaal op die ouderdom van agt-en-dertig, is Botha se verhaal een van moed, veerkragtigheid en leierskap. Sy briljantheid op die slagveld is slegs geëwenaar deur sy passie vir vrede. Ná die Verdrag van Vereeniging het hy sy lewe gewy aan die eenwording van Suid-Afrika en onvermoeid gewerk om die kloof tussen Brit en Boer te oorbrug.

As Premier van die Transvaal en later die eerste Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika, het Botha enorme uitdagings in die gesig gestaar. Hy het met groot persoonlike koste sy visie van ’n vreedsame, verenigde nasie nagestreef, selfs terwyl hy hartseer ervaar het tydens die Afrikaner-rebellie van 1914—’n oomblik wat hy beskryf het as "die hartseerste ervaring van my hele lewe." Tog het Botha standvastig gebly, ’n man van onwrikbare integriteit wat nooit van sy ideale afgewyk het nie.

Toe Botha op net sewe-en-vyftig oorlede is, uitgeput deur ’n lewe van diens, is hy deur vriende sowel as vyande betreur. Suid-Afrika het een van sy grootste leiers verloor—’n man wie se visie, sjarme en onwrikbare eer ’n blywende merk op die land se geskiedenis gelaat het.

In hierdie meesleurende biografie bring Meintjes Louis Botha ten volle tot lewe in al sy kompleksiteit. Botha se sterkpunte sowel as sy kwesbaarhede word uitgebeeld. Botha se sjarme en opregtheid straal deur elke bladsy, en bied lesers ’n kykie in die hart van ’n leier wat nie net vir sy mense geveg het nie, maar ook probeer het om hulle te verenig. Hierdie 332-bladsy biografie (in PFD formaat, ±57mb), is ryk aan detail, en is ’n "moet-lees" vir enigeen wat die nalatenskap van een van Suid-Afrika se grootste staatsmanne wil verstaan.