Nooitgedacht: A True Tale of Peace and War

Au$ 4.88

Product Code: 978-1-920429-81-2 

Nooitgedacht: A True Tale of Peace and War. 

Nooitgedacht: A True Tale of Peace and War opens a window onto a largely overlooked corner of the Anglo-Boer War: the battle of Nooitgedacht, seen not from the staff tent or the parade ground but from the people of the farm whose name the battle bears. Drawing on the intertwined histories of the Jennings and Hinds families, the narrative traces how a peaceful Magaliesberg homestead — once defined by hunting trips, harvests and Christmas picnics — became the stage on which British troops and Boer commandos clashed in December 1900.

Rather than regurgitating familiar campaign summaries, celebrated author Sarah Maude Heckfordpatiently builds the world of Nooitgedacht: the early struggles to tame the land, the quiet courage of English women living among Boer neighbours, the heartbreak of the 1880–81 war and the shattering onset of the later conflict. As the story moves towards the battle itself — commandeering orders, hidden horses, families trapped between two armies, and the desperate stand of the British on the heights above the farm — the reader sees Nooitgedacht as no official despatch ever could: as home, as sanctuary, and finally as battlefield.

In this short book of just 24 pages Heckford (who also penned the well-received "A Lady Trader in the Transvaal" and "True Transvaal Tales"), combines the immediacy of eyewitness memory with the insight of a seasoned storyteller.

In an age when people again find themselves at the coalface of distant political decisions, Nooitgedacht: A True Tale of Peace and War speaks powerfully about loyalty, identity and the human cost of war. For anyone interested in South African history, families' experiences of conflict, or the untold stories that lie behind the names on our battle maps, this little book will provide new insight.

Pages:   24 (English)
Format: Downloadable PDF (±1Mb)


Nooitgedacht: A True Tale of Peace and War. 

In Nooitgedacht: A True Tale of Peace and War beskou die welbekende skrywer Sarah Maude Heckford die slag van Nooitgedacht nie uit die oog van die militêre betrokkenes nie, maar uit dié van die mense van die plaas waaraan die slag sy naam ontleen. Sy volg die ineengevlegte geskiedenisse van die Jennings- en Hinds-families en wys hoe ’n eens-rustige Magaliesberg-plaas, voorheen gekenmerk deur jagtogte, oeste en Kersfees-pieknieks, binne etlike maande die slagveld geword het waar Britse troepe en Boerekommandos in Desember 1900 slaags geraak het.

Eerder as om net bekende veldslag-opsommings oor te vertel, bou Heckford geduldig die wêreld van Nooitgedacht op: die vroeë gesukkel om die land te tem, die stil moed van die Engelse vroue tussen Boerebure, die hartseer van die oorlog van 1880–81 en die verpletterende uitbreek van die Boereoorlog. Soos wat die verhaal opbou na die slag self — die bevel tot kommando-diens, perde wat moes weggesteek word, families wat tussen twee leërs vasgekeer is, en die desperate weerstand van die Britte op die rant bo die plaas — sien die leser Nooitgedacht soos geen amptelike verslag dit ooit kon wys nie: as huis, as toevlug, en uiteindelik as slagveld.

In hierdie kort boekie van 24 bladsye, kombineer Heckford (wie se ander boeke "A Lady Trader in the Transvaal" en "True Transvaal Tales" ook goed ontvang is), die onmiddellikheid van ooggetuienis met die insig van ’n deurwinterde storieverteller.

In ’n tyd waarin mense hulself weer onder skoot vind van politieke besluite wat op 'n distansie geneem word, spreek Nooitgedacht kragtig oor lojaliteit, identiteit en die menslike koste van oorlog. Vir enigeen wat belangstel in Suid-Afrikaanse geskiedenis, families se ervaring van konflik of die stories agter die name op ons slagveldkaarte, sal hierdie klein boekie heelwat addisionele insae gee.

Bladsye:   24 (Engels)
Formaat: Aflaaibare PDF (±1Mb)