Stamvader Pieter Becker - sy misdade en verhore

Au$ 7.32

Product Code: 978-1-920429-08-9

Pieter Becker, 'n Stamvader - sy verhore en misdade.

In hierdie boekie van 27 bladsye beskryf JL Buys die wel en weë van die stamvader Pieter Becker. Onder 'n aantal subhoofde word sy herkoms, huwelik en status as vryburger en landbouer bespreek, voor oorgegaan word na die beskrywing van 'n aantal misdade en sy verhore .

Die volledige inhoudsopgawe kan by http://www.cdbooks-r-us.com/supportdocs/beckerintro.pdf afgelaai word.

Formaat: Aflaaibare PDF (± 2mb).

27 bladsye, Afrikaans


In this book (27 pages) JL Buys discusses the origin, marriage and status of the progenitor Pieter Becker, before providing an analysis of his crimes and court cases.

The table of contents (in Afrikaans) can be downloaded at http://www.cdbooks-r-us.com/supportdocs/beckerintro.pdf

Format: Downloadable PDF (± 2mb).

27 pages, Afrikaans