Sektretaresse vir die Verwoerds

Au$ 7.32

Product Code: 978-1-920429-02-7

Annatjie Boshoff het in 1959 deel geword van die persoonlike staf van die Verwoerds toe sy in April van daardie jaar as privaatsekretaresse vir mev Verwoerd aangestel is. Van die begin is sy in die noue familiekring opgeneem. Soos in die inleiding van die boek genoem, her sy genoop gevoel om haar persoonlike ervarings ten boek te stel en met 'n wyer gehoor te deel. Hierdie ervarings word dan in hierdie interessante boek uitgebeeld, en gee die leser 'n besondere insae in die lewe van die Verwoerd egpaar.

 

Die Voorwoord en Inhoudsopgawe kanhierafgelaai word.

 

282 bladsye, Afrikaans.

 

Formaat: Aflaaibare PDF (±19mb).

 


 

Annatjie Boshoff became the private secretary to Dr HF Verwoerd's wife in April 1959.  Given her close working relationship with both Verwoerds, she was accepted into the close-knit family circle and gained extraordinary insights into the private lives of the family. As noted in the preface to the book, Miss Boshoff felt compelled to share her experienceswith a wider audience. This book presents the reader with interesting insights into the life and times of the Verwoerds.

 

The Preface and Table of Contents can be downloaded here.

 

282 pages, Afrikaans.

 

 

Format: Downloadable file (±19mb).